Tag: Landbouskou
Meer as 21 000 besoek Swartlandskou
Estimated reading time: 6 minutesDie Swartlandskou wat van 3 tot 6 September op Moorreesburg gehou is, het vanjaar ’n rekordgetal van meer as 21 000...
LandbouRadio: 29 September 2025
In Maandag, 29 September, se LandbouRadio:Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, vertel ons wat ons in die Oktober-uitgawe van dié tydskrif kan verwag.Prof...
LandbouRadio: 23 September
Dis wat op jou wag in Dinsdag, 23 September, se LandbouRadio:Susan Marais van Plaas Media praat met prof Ferdi Meyer van die buro vir...
LandbouRadio: 15 September 2025
In Maandag, 15 September, se LandbouRadio:Thys Meyer, visevoorsitter van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF), praat oor die LRF Veeskool.Jeandré Johnston, kommunikasiebeampte by Melk SA...
LandbouRadio: 12 September 2025
In Vrydag, 12 September, se LandbouRadio:Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.Die veearts dr Gerrit Scheepers deel nog staaltjies uit die bos.Dr Les...
LandbouRadio: 12 Augustus 2025
In Dinsdag, 12 Augustus, se LandbouRadio:Plaas Media se 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met ons.Kobus Bester, direkteur van die LRF en rasdirekteur...
LandbouRadio: 5 Augustus 2025
In Dinsdag, 5 Augustus, se LandbouRadio:Theo de Jager van Saai gesels oor dié organisasie se verwerping van regulasies vir alternatiewe proteïene.Die tegniese adviseur van...
LandbouRadio: 21 Julie 2025
In Maandag, 21 Julie, se LandbouRadio:Prof Johan Willemse gee vir ons ‘n ekonomiese nuusontleding.Ons gesels met Zandri Dry, bemarker van die Krip-landboufees, oor wat...
LandbouRadio: 17 Julie 2025
Hoe lyk Donderdag, 17 Junie, se LandbouRadio?Ons gesels verder met Pieter Botha van die Bedreigde Natuurlewetrust (EWT) oor hulle koolfstofvergoedingsprojek.Izaak Breitenbach, uitvoerende hoof van...
LandbouRadio: 07 Julie 2025
Waarna kan jy uitsien in Maandag, 7 Julie, se LandbouRadio?Die Potchefstroomse prokureur Hans-Jurie Moolman werp meer lig op die regsgevolge as iemand “die...