Wednesday, December 17, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 5 Augustus 2025

LandbouRadio: 5 Augustus 2025

In Dinsdag, 5 Augustus, se LandbouRadio:

  • Theo de Jager van Saai gesels oor dié organisasie se verwerping van regulasies vir alternatiewe proteïene.
  • Die tegniese adviseur van Brangus SA, Kinnear Geldenhuys, gee meer besonderhede oor hulle nasionale veiling op 6 Augustus.
  • Pierre Vlok van BKB praat oor hulle betrokkenheid by die Swartlandskou en NAMPO Kaap.
  • En die bewaringslandboufasiliteerder by Asset Research, dr Hendrik Smith, vertel ons als oor bewaringsboerdery.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Chubby Chick skietvoorval – tweede direkteur sterf

Estimated reading time: 6 minutes Deon Fourie, mede-direkteur van Chubby Chick in Potchefstroom, is vanoggend (14 Desember) in 'n Gauteng-hospitaal oorlede. Die nuus is deur...