LandbouRadio: 29 September 2025

In Maandag, 29 September, se LandbouRadio:

  • Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, vertel ons wat ons in die Oktober-uitgawe van dié tydskrif kan verwag.
  • Prof Johan Willemse maak ons ekonomiewys met sy weeklikse ontleding van landboumarkbewegings.
  • Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie praat oor die konsekwente toepassing van sanksies in die werksplek.
  • Johan Gunter gesels met Anke Immelman oor die organisering van die George-landbouskou se jeugskou en wat dit behels.
  • En Arina du Plessis, redakteur van die kostydskrif, Boerekos, vertel hoekom varkvleis ‘n slim keuse vir verbruikers is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Die BEK-pad is nié besaai met rose nie

Estimated reading time: 4 minutes ’n Studie in hoe om dit níé te doen nie. Dit is hoe Nick Serfontein die staat se hantering van...

RSG Landbou: 6 Mei 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor katbos en hittestres by kleinvee. Katbos Het jy geweet katbos, wat groot probleme vir landbouers veroorsaak,...

LandbouRadio: 6 Mei 2026

In Woensdag, 6 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: In Leon die skaapherder se Woensdagwenk, gesels hy oor blaasstene. Johan gesels met Judi...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos die gradering, gehalte, produksiegebiede en produksiemetodes van lusernhooi. In hierdie...

Glaring lack of industry contributions in gazetted FMD vaccination scheme

Estimated reading time: 7 minutes The final Section 10 Routine Vaccination Scheme for Foot and Mouth Disease (FMD) was published in the Government Gazette on...