LandbouRadio: 6 Mei 2026

In Woensdag, 6 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • In Leon die skaapherder se Woensdagwenk, gesels hy oor blaasstene.
  • Johan gesels met Judi Rosenstrauch van Envarto oor mikotoksiene.
  • Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap, deel ‘n paar van die dinge waarby die genootskap en sy lede betrokke is.
  • ⁠Pieter Ferreira van Wildehondepan in die Hoopstad-distrik gesels oor hulle interessante boerdery, van groente en kruie tot forelle.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Tick the right boxes for a successful breeding season

Estimated reading time: 6 minutesHeifers entering their first breeding season require additional management. Although...

Artikel 9 en BEK-inenting: Wat boere moet weet

Estimated reading time: 7 minutesDie nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer (BEK), wat ingevolge Artikel...

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos,...

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...