In Dinsdag, 12 Augustus, se LandbouRadio:
- Plaas Media se 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met ons.
- Kobus Bester, direkteur van die LRF en rasdirekteur van Simbra SA, vertel ons meer oor die LRF Veeskool met die tema “Back to basics” wat van 8 tot 10 Oktober plaasvind.
- Die president van die Swartlandskou, Jacques Bester, brei uit oor dié geleentheid.
- En André de Vries, tegniese bestuurder vir sub-Sahara Afrika by DSM Animal nutrition and Health, praat oor mikotoksiene en die waarde van die veevoerbedryf.
Luister saam na Landbouradio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

