LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die ontstaan en bestuur van weerstand teen onkruiddoders.
  • ⁠Prof Driekie Fourie van Syngenta Seedcare het tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se konferensie, met Carin Venter van Plaas Media gesels oor nuwe-generasie saadbehandelings.
  • Prof Johan Willemse lewer sy gereelde weeklikse markverslag.
  • ⁠John Meville gesels oor die voeding en versorging van ramme.
  • ⁠Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, is aan die woord met sy maandelikse ekonomiese verslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...