LandbouRadio: 13 Maart 2026

Share This Post

In Vrydag, 13 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n propvol spyskaart:

  • Ons begin met ‘n vars landbounuusbulletin.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media het tydens die Willistonskou met Phillip van Schalkwyk oor die melkbokskou gesels.
  • In ons weeklikse “Onder die hamer”-insetsel gesels Johan met Schalk van der Merwe oor LHB Bonsmara en Kruger Bonsmara se veiling wat op 23 April aanlyn aangebied word.
  • Christal-Lize Muller van Plaas Media het tydens die uitrol van die bek-en-klouseer inentingsveldtog in Noordwes met die provinsie se direkteur, van veeartsenydienste, dr Langa Madgibi, gesels.
  • Ons hoor ook van Ryan Newborn, ‘n ontwikkelingspesialis, oor die Sterkstroom- en Molteno-landbouprojek wat deur die Dorper Windplaas befonds word.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...