LandbouRadio: 9 Maart 2026

In Maandag, 9 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Die onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, gesels oor bioplaagdoders en biostimulante.
  • ⁠Deidré Louw van Plaas Media gesels met Francois Rossouw van SAAI oor hul hofaansoek teen die regering oor beperkings op boere se vermoë om bek-en-klouseer te beveg.
  • Prof Johan Willemse lewer sy weeklikse vleis- en graanmarkverslag.
  • ⁠John Melville praat vandag oor die voordele van kruipvoeding.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...

NWKV vier ‘n eeu van trotste vooruitgang met daadwerklike aksie

Estimated reading time: 9 minutesVir meer as ’n eeu ondersteun die NWKV kommunale wolprodusente...