Home Tags Bek-en-klouseer

Tag: Bek-en-klouseer

LandbouRadio: 17 Julie 2026

In Vrydag, 17 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met 'n plaasvars landbounuusbulletin. Johan gesels met dr Danie Odendaal van...

RSG Landbou: 8 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die bek-en-klouseer situasie in die Wes-Kaap, voerwenke vir voor lam- of kalftyd,...

Bek-en-klouseer maatreëls: Uiteindelik is daar rigting

Die nuwe nasionale bek-en-klouseer beheermaatreëls wat ingevolge Artikel 9 van die Wet op Dieresiektes, 1984 (Wet 35 van 1984) goedgekeur is, tree in werking...

LandbouRadio: 2 Julie 2026

In Donderdag, 2 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Dr Justin du Toit, spesialisnavorser by Grootfontein Landboukollege, gesels oor die Weidingsvereniging van...

RSG Landbou: 1 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die lang-verwagte beheermaatreëls vir die bestuur van bek-en-klouseer, die impak van verhoogde...

RSG Landbou: 17 Junie 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die beginsels van ‘n goeie familieboerdery, die suksesverhaal van Deli-Co en die emosionele impak...

RSG Landbou: 10 Junie 2026

In vandag se RSG Landbou kry ons terugvoer oor die Internasionale Pruimedantevereniging se jaarkongres en daar is meer oor bek-en-klouseer in die Noord-Kaap. Internasionale Pruimedantevereniging...

LandbouRadio: 10 Junie 2026

In Woensdag, 10 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Hierdie week se programme word met trots aan jou gebring deur BKB -...

LandbouRadio: 9 Junie 2026

In Dinsdag, 9 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Hierdie week se programme word met trots aan jou gebring deur BKB -...

Onsekerheid oor BEK-entstof plaas Vrystaat onder druk

Estimated reading time: 4 minutes Die beskikbaarheid van bek-en-klouseer (BEK)-entstof vir skraaginentings in die Vrystaat word toenemend bevraagteken namate duisende diere hul volgende dosis moet...