LandbouRadio: 17 Julie 2026

Share This Post

In Vrydag, 17 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons spring weg met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk in ons weeklikse dieregesondheidspraatjie oor sy projek om ‘n meningsopname onder boere te doen oor hulle bek-en-klouseer inentings.
  • Die Sebadja Bonsmara-veiling vind op 7 Augustus plaas, en Johan Boshoff vertel meer omtrent hulle boerdery en die veiling.
  • Poena van Niekerk, sekretaris van die Mpumalanga Pluimveeklub, gesels oor die nasionale pluimveeskou en prestige-veiling wat in Bloemfontein plaasgevind het.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 29 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutes Die vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...