In Woensdag, 10 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Hierdie week se programme word met trots aan jou gebring deur BKB – Die betroubare tuiste van landbou.
- Ons spring weg met Leon die skaapherder se Woensdagwenk en vandag praat hy oor die behandeling van hardlywigheid in skape.
- Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Deon Kriel oor die stand van bek-en-klouseer en veeboerdery in die Noord-Kaap.
- Shaun Wellmans van Agri Skills Transfer gesels oor die jongste verwikkelinge op hulle proefplaas en hulle studente-innames.
- Johan gesels met Karla Zietsman van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie oor die effek van bek-en-klouseer op die varkbedryf.
- Beesboer, Ellewee van Zyl, vertel vir Koos du Pisanie van hulle interessante papegaai-boerdery.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.