LandbouRadio: 9 Junie 2026

Share This Post

In Dinsdag, 9 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

Hierdie week se programme word met trots aan jou gebring deur BKB – Die betroubare tuiste van landbou.

  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met dr Shaun Morris oor die onlangse hofuitspraak rondom bek-en-klouseer entstowwe.
  • In ons gereelde maandelikse Suiwelstandaard-agentskap praatjie, gesels Peet Grobler oor die rol wat higiëniese ontwerp in die verbetering van voedselveiligheid in suiwel-aanlegte speel.
  • Johan gesels met dr Pieter Haumann van Fertasa oor die kunsmiskontroleskema.
  • Yolandi Botha van die Rooivleisprodusente-organisasie Noord-Kaap, gesels oor vleissertifisering.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor is aan die woord met die nuutste gebeure in die wolmark.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...