LandbouRadio: 24 Maart 2026

In Dinsdag, 24 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Prabashnie Ramouthar, ‘n nematoloog verbonde aan Farmers Agri, oor nematisiedes en nuwe vereistes vir pesbestryders.
  • ⁠Pierré Vlok bied ‘n nostalgiese kykie op slagdag op die plaas.
  • Carin Venter van Plaas Media het tydens ‘n Agri Overberg-inligtingsdag met Piet Lombard, ‘n navorser, gepraat oor die slakprobleem in die Kaap.
  • Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gee ‘n oorsig van Februarie se landboumarkbewegings.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gee vir ons die nuutste wolmarkverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Who bears the responsibility for safe pesticide use on dairy farms?

All farms need pesticides to control pest, plant diseases, and weed outbreaks from time to time. It is inevitable that hazardous pesticides may be...

World Wagyu Conference 2026: From farm to feast

Estimated reading time: 8 minutes How the Wagyu industry is crafting the niche beef value chain. Wagyu beef is a premium niche beef product and rightly...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou. Luister...

RSG Landbou: 13 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor dr Arno Moore se hoogtepunte tydens sy dienstydperk by die NWKV en...

LandbouRadio: 13 Augsutus 2026

In Donderdag, 13 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Donné Kruger, 'n genetikus by SA Stamboek, gesels oor die Nooitgedachter-perderas en hulle...