Stamboek Times Mei 2026

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar.

In die Mei-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende:

  • BGP2: Jaar 3 skop af.
  • SA Stamboek/Unistel Elite-toekennings.
  • Dubbelbespiering.
  • Inteling versus lynteling.
  • En vele meer!

Klik op die PDF hieronder om die volledige nuusbrief te lees.

Om meer oor SA Stamboek en die dienste wat hulle bied uit te vind, besoek gerus hulle webtuiste: https://studbook.co.za/. Vir enige vrae oor die nuusbrief of nuusbrief-inhoud, stuur ‘n e-pos na thalia@studbook.co.za. 

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...