Tag: SA Stamboek
RSG Landbou: 22 Februarie 2023 – geborg deur Bonsmara SA
Wat is die doel van ‘n nasionale veiling vir ‘n beestelersgenootskap? Benjamin Bosch van Bonsmara SA beantwoord hierdie vraag in Woensdag se aflewering van RSG...
Nuwe gesig by IFPA
Stephanie van der Walt is onlangs aangestel as streeksbestuurder van die International Fresh Produce Association vir Suidelike Afrika. Sy kuier in die Plaas TV-ateljee...
RSG Landbou: 7 Februarie 2023 – geborg deur BKB
Poena van Niekerk van Ede Farming, is eerste aan die woord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor die waarde van SA Stamboek...
RSG Landbou: 15 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Die registrasie van boerbokke by SA Stamboek gaan oor die volgende paar jaar groot veranderinge ondergaan en boerboktelers sal van 2025 af net volledige...
RSG Landbou: 12 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
‘n Goeie biosekuriteitsplan hoef nie ‘n arm en ‘n been te kos nie. So sê dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid in Maandag se...
SA Stamboek oor melkaantekeninge
Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Suiwel in kleinhandel bly 'n warm besprekingspunt en Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO werp meer lig op...
RSG Landbou: 7 November 2022 – geborg deur BKB
‘n Hoenderboer van Louis Trichardt, Clive Tigere, het twee maande gelede maar net 17 400 dagoud kuikens gelewer, maar dié getal het intussen gespring na...
SA Stud Book on unwanted mutations
We kick off today’s episode of Plaas TV with some complex topics.
Who is BioChek and what is adenosine triphosphate? Thomas Struckmeyer and Anné Calitz...
Enkelgeen-eienskappe by vleisbeeste
Wat is ‘n enkelgeen-eienskap en wat veroorsaak dit, veral by vleisbeeste? Dr Helena Theron van SA Stamboek werp meer lig op dié onderwerp, in...
RSG Landbou: 6 Julie 2022 – geborg deur SOILL
Herwinning het deesdae vele fasette. Brouersgraan word nie net vir die maak van bier gebruik nie, maar deesdae word dit ook gebruik om geurige...