Stamboek Times November 2025

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar.

In die November-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende:

  • Ontmoet ons 2025 Trailblazer-streekswenners.
  • Terugvoer oor ‘n BLUP-kursus vir kleinveetelers.
  • Genotyping your beef cattle stud herd.
  • Moeilike kalwings: Wat jy moet meet.
  • Single genes in beef cattle.
  • Nuus oor Stamboek-onderhoude op die radio.
  • En vele meer!   

Klik op die PDF hieronder om die volledige nuusbrief te lees.

Om meer oor SA Stamboek en die dienste wat hulle bied uit te vind, besoek gerus hulle webtuiste: https://studbook.co.za/. Vir enige vrae oor die nuusbrief of nuusbrief-inhoud, stuur ‘n e-pos na thalia@studbook.co.za

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...