Tuesday, March 28, 2023
Home Tags Genetika

Tag: genetika

RSG Landbou: 22 Februarie 2023 – geborg deur Bonsmara SA

Wat is die doel van ‘n nasionale veiling vir ‘n beestelersgenootskap? Benjamin Bosch van Bonsmara SA beantwoord hierdie vraag in Woensdag se aflewering van RSG...

SA Stamboek vereer suiwelkampioene

Estimated reading time: 2 minutes SA Stamboek het hierdie jaar die derde LOGIX Suiwel Prestasie Kampioenskap aangebied. Diere word beoordeel op grond van hul vlak van...

RSG Landbou: 25 Augustus 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Sneeu het die afgelope week wyd verspreid voorgekom. Beteken dit die winter is laat? Johan van den Berg beantwoord dié vraag in Donderdag se...

Genomiese teelwaardes vir SA Hereford-beeste

Estimated reading time: 4 minutes Die insluiting van genomiese inligting van individuele diere vir die voorspelling van genetiese meriete, is die nuutste metode om...

Goeie genetika en vleiseienskappe teer die pad na die verbruiker se...

Boerdery is ’n besigheid en ’n produsent wat die beginsels van besigheid verstaan en gretig is om kennis in te win, is goed toegerus...

Die opvolggesprek: Selekteer of uitskot?

Na ’n onlangse gesprek met ’n melkboer, het die vraag ontstaan oor hoe die begrippe ‘seleksie’ en ‘uitskot’ verstaan word. In antwoord op watter...

Varkvleisproduksie: ’n Produksiestelsel wat glad verloop

Varkvleisproduksie verloop so glad soos ’n goed geoliede masjien by die RK Varkboerdery, waar produksie in weeklikse siklusse plaasvind. Meerderwaardige teelmateriaal, wat deur uitstaande...

Seleksie van “papierbeeste” op grond van genetiese meriete

Wanneer seleksie met ’n duidelike geformuleerde teeldoelwit – gegrond op objektiewe meting en teelwaardes vir ekonomies belangrike eienskappe – gedoen word, ontstaan die vraag:...