Tag: genetika
40 Jaar van Brangus-sukses
Estimated reading time: 7 minutes
Die Brangus-beestelersgenootskap het vanjaar ’n noemenswaardige mylpaal bereik met die suksesvolle aanbieding van sy 40ste nasionale veiling by die Afridome...
LandbouRadio: 14 Augustus 2025
Dis wat op jou wag in Donderdag, 14 Augustus, se LandbouRadio:
Die voorsitter van die Nasionale Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), James Faber, gesels oor die RPO se...
Stamboek Times Augustus 2025
Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar.
In die Augustus-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende:
Terugvoer oor Nampo 2025, Beefmaster se 2025-byeenkomste, asook...
LandbouRadio: 14 Julie 2025
Dís wat op jou wag in Maandag, 14 Julie, se LandbouRadio.
Daar is ‘n nuusbulletin met kraakvars landbouverwikkelinge.
Prof Johan Willemse ontleed vir ons die jongste...
Genetika en ’n skaapboerdery loop hand aan hand
Estimated reading time: 7 minutes
Die 2024 Nasionale Skaapboer van die Jaar, Andries Marx, die eienaar van FEM Dohne Merino, glo dat harde werk beloon...
Tradisie en kragtige innovasie sorg vir ‘n blink toekoms
Estimated reading time: 6 minutes
Die plaas behoort aan die Jordaan-familie, wat een van die grootste genepoele vir Merino-stoeterye in die land bestuur.
Die Jordaans se...
Goeie genetika is die middelpunt
Estimated reading time: 7 minutes
Die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) se Molatek/Veeplaas/Breedplan-stoetteler van die jaar-toekenning vir 2023, het aan twee Namibiërs, Heinz en Almut Gruhn,...
Basterkrag lewer beter genetika én beesvleisproduksie
Estimated reading time: 6 minutes
Een van die kragtigste hulpmiddels vir ’n kommersiële vleisbeesboer om die produktiwiteit en doeltreffendheid van sy kudde te verbeter, is...
Goeie genetika en vleiseienskappe teer die pad na die verbruiker se...
Estimated reading time: 6 minutes
Boerdery is ’n besigheid en ’n produsent wat die beginsels van besigheid verstaan en gretig is om kennis in te...
Die opvolggesprek: Selekteer of uitskot?
Na ’n onlangse gesprek met ’n melkboer, het die vraag ontstaan oor hoe die begrippe ‘seleksie’ en ‘uitskot’ verstaan word. In antwoord op watter...


