LandbouRadio: 11 November 2025

In Dinsdag, 11 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA, vertel van vanjaar se veilingsprestasies en -tendense asook dit wat voorlê in die nuwe jaar.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gee die nuutste inligting oor die wolmark.
  • ⁠Mari Bronkhorst van Voermol vertel waarom die etikette op voerverpakking so belangrik is.
  • Johan Gunter gesels met dr Helena Theron, senior genetikus by SA Stamboek, oor die verskil tussen inteling en lynteling.
  • ⁠Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, praat oor die onlangse plaasaanval en moord in die Heilbron-distrik.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...