LandbouRadio: 26 Maart 2026

In Donderdag, 26 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Christal-Lize Muller van Plaas Media het tydens die Graan SA-kongres met dr Dirk Strydom gesels oor mielieproduksie en -aanplantings.
  • ⁠Susan Marais van Plaas Media het met die voorsitter van Wildbedryf Suid Afrika, Colin Engelbrecht, gepraat oor die organisasie se werksaamhede.
  • Johnny van der Merwe lewer sy weeklikse AMT-markverslag.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media hoor van Eben Anthonissen oor die prosopisprobleem in die Noord-Kaap.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Calf health from birth to weaning

Estimated reading time: 4 minutes Every cattle producer depends on healthy calves to ensure profitability....

Veld, value, and verification: The case for a grass-fed grading system

Across South Africa’s rangelands, a quiet shift is taking place. It is visible only...

Skaap se kind laat die goudtand blink

Estimated reading time: 7 minutes "Hoewel die Merino ’n wolskaap by uitstek is, is dit...

Beskerm só jou vee teen respiratoriese siektes

Estimated reading time: 1 minute Respiratoriese siektes is multifaktoriaal en ontstaan weens komplekse interaksies tussen...