Tuesday, March 28, 2023
Home Tags Graanbedryf

Tag: graanbedryf

RSG Landbou: 22 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Die Gamtoos-besproeiingsraad probeer voortdurend om optimale watervloei na die belangrikste Oos-Kaapse damme te verseker. Uitheemse indringerplante veroorsaak probleme, maar die projekte wat tans in...

RSG Landbou: 21 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Graangraderingsregulasies kom onder bespreking in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Dit was een van die besprekingspunte by Graan SA se jaarkongres en ons...

Kom leer by top droƫland mielieprodusent uit Amerika

Estimated reading time: 3 minutes Die wĆŖreldrekordhouer in mielieproduksie onder droĆ«landtoestande, Kevin Kalb, sal die Africa Agri Tech Konferensie en Ekspo (AAT2023) vanaf 14...

RSG Landbou: 6 Februarie 2023 – geborg deur BKB

In Maandag se aflewering van RSG Landbou hoor ons verder wat Graan SA tydens hul streeksvergadering op Morreesburg met hul lede gedeel het. CornƩ...

Graan SA bespreek Wes-Kaapse graansake

Estimated reading time: 7 minutes Graan SA het onlangs jaarvergaderings in vier verskillende streke in die Wes-Kaap, naamlik Streek 26 (Swartland), Streek 27 (Overberg),...

SA boere woeker in die Verenigde Arabiese Emirate

Estimated reading time: 2 minutes Tans is Suid-Afrikaners besig om R14 miljoen se Suid-Afrikaanse landboumasjinerie op te stel in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE),...

Die Palmer-misbredie

Die Palmer amarant-onkruid word as ā€™n ernstige bedreiging vir die graanbedryf gesien en is as 'n kategorie-1-onkruid verklaar. Prof Charlie Reinhardt kuier in die...

Honey bees – handy pollinators

Honey bees seem to be quite handy pollinators of blueberries as they help to increase fruit yield and quality, a new study at Stellenbosch...

RSG Landbou: 27 Oktober 2022 – geborg deur SOILL

Graan SA se 2022 Graanprodusent van die Jaar is op 21 Oktober aangewys. AndrƩ Brink van Groot Phesantekraal by Durbanville, het met die louere...

Lusernproduksie en markte: Wat kan plaaslike produsente verwag?

Estimated reading time: 7 minutes Walter van Niekerk, ā€™n lektor in landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, sĆŖ lusernproduksie het in die laaste...