Wednesday, August 26, 2026
Home LandbouRadio LandbouRadio: 2 Maart 2026

LandbouRadio: 2 Maart 2026

31

In Maandag, 2 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjies word moontlik gemaak deur Nedbank. In die program gesels Johan met Corné Nel oor die Beaufort-Wesskou en ons hoor van Daneel Rossouw van Nedbank.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • John Melville gesels oor die waarde van kruipvoeding.
  • ⁠Pieter Möller is aan die woord met sy maandelikse boodskap vir landbouers.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

error: Content is protected!