LandbouRadio: 24 Augustus 2026

In Maandag, 24 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop die program af met ons maandelikse internasionale landbounuusbulletin.
  • Dr WA Lombard gesels oor hoe die landboumarkte in Julie gevaar het.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse landboumarkverslag.
  • ⁠Jimmy Roberts van die Brangus-beestelersgenootskap het tydens hulle algemene jaarvergadering met Christal-Lize Muller gesels oor belangrike kwessies en toekennings wat gemaak is.
  • Johannes Pienaar van die Predasiebestuursforum gesels met Koos du Pisanie oor ‘n predasiebestuurskursus.
  • ⁠John Melville brei uit oor skeerfasiliteite tydens skeertyd.
  • ⁠Johan gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor hulle veldtog teen voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...

NWKV vier ‘n eeu van trotste vooruitgang met daadwerklike aksie

Estimated reading time: 9 minutesVir meer as ’n eeu ondersteun die NWKV kommunale wolprodusente...