LandbouRadio: 26 Augustus 2026

In Woensdag, 26 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk, en hy praat oor mastitis.
  • ⁠Johan gesels met Gernie Botha, hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, oor hernieude pogings tot grondonteiening.
  • In ons maandelikse insetsel, By die Plaashek, vertel Pierré Vlok die verhaal van Vaaltyn van die Noordweste.
  • ⁠In ons maandelikse RPO-vleispraatjies, aan jou gebring deur Beefmaster, deel Gezina Glas van Hartenbos haar beesfillet met spek en avokado-resep met ons.
  • ⁠Johan gesels met Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van korporatiewe bemarking en kommunikasie by NWK, oor die maatskappy se jaarlikse skoolskoenprojek.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...