LandbouRadio: 16 Maart 2026

Maandag, 16 Maart se LandbouRadio, beloof luistergenot soos min:

  • Eerste aan die woord is prof Johan Willemse met sy weeklikse markverslag.
  • Johan gesels met Reinhardt Scholtz, verkoopsbestuurder by Saamstaan Voere, oor die gebruik van oorgangslekke vir beeste.
  • John Melville praat oor die noodsaaklikheid van kruipvoer vir ‘n hoë lamgroeitempo.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Riaan Engelbrecht, ‘n koffieprodusent, oor die uitdagings van koffieproduksie in sy omgewing.
  • Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, sluit die program af met sy maandelikse praatjie oor ekonomiese aangeleenthede.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die regte kondisiepunt is geld in die sak

Estimated reading time: 4 minutes Genetika en bestuur speel ’n belangrike rol, maar ons kan...

Slagos-man glo in geharde Santa-staatmakers

Estimated reading time: 6 minutes Om winsgewend te boer, fokus ons op goeie genetika en...

Ensuring soil cover and using cover crops on a livestock farm

Estimated reading time: 6 minutes Producers must realise that they are farming not only above the soil but...

The basics of successful vaccination

Estimated reading time: 6 minutes Producers should work closely with their veterinarians to develop programmes...