LandbouRadio: 25 Maart 2026

Share This Post

In Woensdag, 25 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk en vandag praat hy oor orfletsels op kleinvee se pote.
  • ⁠Lynette Louw van Plaas Media gesels oor die Nasionale Wolkwekersvereniging se 2026 Santam Landbou-fotokompetisie.
  • Christal-Lize Muller van Plaas Media het tydens die jaarlikse Graan SA-kongres met Jose de Kock, voorsitter van Graan SA se wintergraanwerkgroep, oor koringproduksie in die Wes-Kaap gesels.
  • Gerda van der Westhuizen van die VLV Sedgefield-tak deel haar gunsteling biefresep met luisteraars in ons RPO-vleispraatjiesrubriek.
  • ⁠Johan gesels met Roelie van Reenen, uitvoerende bestuurder by die Beefmaster-groep, oor die waterkrisis in Suid-Afrika.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 33 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...