Wednesday, August 26, 2026
Home LandbouRadio LandbouRadio: 6 Maart 2026

LandbouRadio: 6 Maart 2026

32

In Vrydag, 6 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • ‘n Lekker vars landbounuusbulletin.
  • ⁠Dr Christoff Truter gesels oor die gebruik van biotoetse om te bepaal watter chemikalieë in water, vee se gesondheid kan affekteer.
  • Johan gesels met Dean Barnard, 2024 se Wes-Kaapse jongboer van die jaar, oor sy hops- en pruimboerdery.
  • ⁠Johan gesels ook met Vaughan Collier, bestuurder van die Dohne Merino-genootskap, oor hulle veilingseisoen en algemene jaarvergadering.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

error: Content is protected!