Is dit nodig om ‘n interne dissiplinêre ondersoek te doen indien ‘n werknemer wangedrag in die werksplek gepleeg het? Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie beantwoord hierdie en ander vrae oor dié onderwerp in vandag se episode van Plaas TV.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: Elanco, Jonsson Workwear,
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV