Monday, December 15, 2025

‘n Allegaartjie van insetsels dié week op Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte.

Lise Roberts praat met Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die konsekwente toepassing van sanksies in die werksplek deur die werkgewer.

Die sesde aanbieding van NAMPO Kaap in Bredasdorp in die Suid-Kaap, het ’n rekordgetal van 49 326 besoekers gelok. Die geleentheid, wat van 10 tot 13 September plaasgevind het, het produsente, landboubesighede, beleidmakers en die breër gemeenskap byeengebring in ’n atmosfeer wat sowel innovasie as tradisie gevier het. Die ekspo toon bestendige groei sedert sy ontstaan in 2018, toe 16 000 mense die eerste aflewering bygewoon het. Vanjaar se bywoning het die 45 894 van verlede jaar ver oortref.

By Western Cape Lubricants is ons missie om die bedryf te herdefinieer deur meer as net ‘n verskaffer te wees. Ons is ‘n revolusionêre vennoot en wil elke tree van die pad saam met jou wees. Ons glo daarin om verhoudings te bou en jou besigheid saam met ons s’n te laat groei.

Rovic is a leading agriculture machinery manufacturer in South Africa, providing farmers with top-quality farm implements and equipment. Find out more at www.rovic.com

Design Biologix is ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy wat spesialiseer in die ontwikkeling, registrasie en vervaardiging van entstowwe en aanvullings vir die kommersiële dieremark. Hulle fokus op die bevordering van dieregesondheid en die voorkoming en beheer van siektes wat uniek is aan Suider-Afrika.

Die CR10 is ‘n revolusionêre stroper wat ontwerp is om werkverrigting ‘n hupstoot te gee, graankwaliteit te beskerm, verliese te minimaliseer en die totale koste van die oesproses te verminder.

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...

Oilseeds Focus December 2025 

The December issue of Oilseeds Focus explores South Africa’s fertiliser use, smart cultivar choices for profitable...