Saturday, April 1, 2023
Home Tags Nampo Kaap

Tag: Nampo Kaap

Nampo Kaap – beter as ooit (Deel 2)

Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Nampo Kaap het dié jaar meer as 500 uitstallers gehad wat bykans vir al die rolspelers...

Nampo Kaap – terug met mening

Die derde aanbieding van Nampo Kaap, en die grootste nóg, het onlangs plaasgevind. ‘n Rekord van 32 640 besoekers het Bredasdorp Park oor dié...

RSG Landbou: 22 September 2022 – geborg deur SOILL

RSG Landbou fokus in Donderdag se aflewering van die program hoofsaaklik op terugvoer vanaf Nampo Kaap. Henk Aggenbach vertel onder meer hoeveel besoekers dié...

Meer as 30 000 woon Nampo Kaap by

Estimated reading time: 3 minutes Die derde aanbieding van Nampo Kaap, en die grootste nóg, het onlangs plaasgevind. Graan SA, tesame met Bredasdorp Park...

RSG Landbou: 8 September 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

In Donderdag se aflewering van RSG Landbou gesels Rupert Koopman van die Botaniese Vereniging van SA oor nuwe en skaars fynbosspesies in die Elim-gebied...

RSG Landbou: 7 September 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Brandsiekte word as ‘n staatsbeheerde siekte geklassifisser. Die siekte het sy kop in die Noord-Kaap uitgesteek. Johan van der Colff, van Agri Noord-Kaap praat...

Maak ‘n draai by die 2022 BKB Merino Classic

Estimated reading time: 4 minutes Vanjaar se BKB Merino Classic sal die elfde skou van sy soort wees en word vir die tweede keer...

Kom neem deel aan die Overberg Streeksjeugskou tydens Nampo Kaap

Estimated reading time: 3 minutes Nampo Kaap glo aan die toekoms van landbou en wil daarom graag meer doen om die jeug by landbou...

Program vir Nampo Kaap/Programme for Nampo Cape

Estimated reading time: 2 minutes Nampo Kaap beloof om vanjaar nóg groter en beter as die laaste aanbieding in 2019 te wees. Uitstallings van...

RSG Landbou: 8 Augustus 2022 – geborg deur BKB

Landbouskou-entoesiaste in die Wes-Kaap kan vanjaar weer uitsien na Nampo Kaap wat soos altyd op Bredasdorp aangebied word. Henk Aggenbach gesels met ons hieroor...