In LandbouRadio op Dinsdag, 19 Augustus:
- Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser in toegepaste diereteling by die Landbounavorsingsraad, gesels oor navorsing oor kweekhuisgasse by beeste.
- Chrystal van Wyk, besigheidsbestuurder van Bredasdorppark, gee ons meer besonderhede oor vanjaar se NAMPO Kaap.
- Willie van Heerden van Merino SA vertel ons meer oor die BKB Merino Classic wat by die einste NAMPO Kaap aangebied word.
- En dr WA Lombard gee vir ons sy Julie-markverslag.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

