Monday, December 15, 2025

Van kompetisies tot Cape Wools – alles op dié week se Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte.

Exact Silage is ‘n verspreider van Orkel Compacters in Suid-Afrika. Heinrich Hoepfner, ‘n verteenwoordiger van Exact Silage wat Orkel se masjiene in Suid-Afrika verkoop, gesels met ons oor Orkel se betrokkenheid as borg van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.

SA Stamboek het tydens NAMPO Kaap hulle LOGIX-kleinveetoekennings gehou. Dirk Hanekom van Korenhof Merino’s het tydens die geleentheid die toekenning vir kleinvee-stoetkudde van die jaar ontvang.

AGT Foods is a value-added pulse, staple food and ingredient processor for export and domestic markets. Through its offices and processing facilities located in some of the best agricultural growing regions in Canada, the U.S., Turkey, China, Australia and South Africa and merchandising and sales offices in the U.K., the Netherlands and Spain, AGT Foods produces a full range of pulses and specialty crops including lentils, peas, chickpeas, beans and canary seed as well as food ingredients such as pulse flours, proteins, starches and fibres.

Lise Roberts gesels met Deon Saayman van Cape Wools oor die Reda-internskap.

Rovic is ’n toonaangewende verskaffer van landboumasjinerie en toerusting, wat Suid-Afrikaanse boere voorsien van doeltreffende, innoverende oplossings vir elke stadium van produksie. Vind meer uit by www.rovic.com

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...

Oilseeds Focus December 2025 

The December issue of Oilseeds Focus explores South Africa’s fertiliser use, smart cultivar choices for profitable...