Die teel van leeus in aanhouding is beslis ‘n kontroversiële onderwerp, en dié bedryf is tans in die spervuur. Dr Paul Booyens werp meer lig op die onderwerp.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking.
Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.