Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- The United Nations has reclassified the micro-element, boron, as a substance toxic to reproduction. If this element was to be banned, it could have a devastating impact on food production and agriculture as a whole. Dr Pieter Haumann gives some perspective.
- Lise Roberts gesels met Christopher Havenga, rasdirekteur van die Boran-beestelersgenootskap en Johannes Mulder van Intelact oor die groei en suksesse wat dié ras die afgelope jaar behaal het.
- Plaas Media’s Susan Marais leads an interesting discussion with Dr Jim Rankin and Tallie Giessing of the South African Agricultural Machinery Association (SAAMA) regarding 2023 tractor sales, what their predictions for the 2024 market are, and whether machinery driven by alternative energy is predicted to disrupt the market.
- “Hoe sterker ons netwerk is, hoe sterker is ons vir die bedryf,” so sê Philip Fabricius van Kubota. Hy en Dennis van der Merwe gesels oor hul handelaarsnetwerke en die waarde wat dit vir veral produsente het.
- Dis kersietyd in Suid-Afrika en alhoewel daar vanjaar minder geproduseer is, is die mark gaande oor die gehalte. Lise Roberts gesels met Calla du Toit van Tru-Cape hieroor.
- 2023 ARC National Mentor of the Year: Piet Mothepu – Kirkdale Farm
Plaas TV is trots geborg deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!
Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.