Die vrugtebedryf breek deur – Plaas TV vertel ons meer

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • SA kiwi fruit farmers have a window of opportunity to go global thanks to new techniques and varieties. Jonathan Trusler sheds some light on the South African kiwi industry, including the challenges this industry faces.
  • China het onlangs hul invoertariewe vir rooibos vanuit Suid-Afrika aansienlik verlaag. Martin Bergh van Rooibos Beperk gee terugvoer hieroor. Hy gesels ook oor die bedryf as geheel.
  • Suid-Afrika se ligging verseker vir hom ‘n uitstekende voorsprong in die globale appelkoosmark, maar ‘n tekort aan ‘n goeie kultivarreeks het ‘n afname in produksie tot gevolg gehad. Michael Oosthuizen van International Plant Selection brei nou hieroor uit.
  • Gemeenskappe het onlangs self ingespring om waterslaai-indringerplante op die Vaalrivier te verwyder en daar was ook sprake van ‘n omstrede onkruiddoder wat gebruik is om hierdie plante te beheer. Onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, gee nou perspektief oor hierdie plante, en uitdagings met betrekking tot biologiese beheer.
  • In 2015, the new owners of Three Valleys Wildlife and Nature Reserve set out to restore the land for all wildlife on their farmland. They were met with an entirely new challenge in 2019 when they offered a safe haven to two orphaned small spotted genets (with a story), and this endeavour then led to providing shelter for more animals in need of a safe environment. Today, Three Valleys Farms consists of a variety of free-roaming game, including leopard and giraffe. The owners’ sole aim is to bring awareness to the need for rehabilitation of predators and the protection of natural habitats for all animal species through education, volunteering and donations. Plaas Media’s Carin Venter recently paid a visit to Three Valleys for some insight on how this sanctuary operates.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Strategieë vir die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Voerkraalvoorbereiding, beter bekend as backgrounding, verwys na ’n fase...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ‘n misdaad wat ouer as die berge...

Amendments in respect of tenure on farms

Estimated reading time: 4 minutes The Extension of Security of Tenure Amendment Act, 2018...

Behou hoë reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot...