Die hoenderbedryf slag 24 uur per dag en die impak van beurtkrag het tot ‘n noemenswaardige tekort aan vleis gelei. Talle kitskos-restaurante moes vir ‘n tydperk hul deure sluit. Ons vra vandag vir Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging hieroor uit en ander sake wat tans dié bedryf in die nuus hou.
Kyk dit hier: