Tag: skaapboerdery
Parasietbeheer by skape verg ‘n holistiese benadering
Estimated reading time: 7 minutes
Interne parasiete by skape is hier om te bly en die beste wat ’n boer kan doen, is om...
Riglyne vir optimale lamvoeding
Estimated reading time: 4 minutes
Op ’n kommersiële skaapplaas is lammers die geldmakers, en moet hulle dus baie goed versorg en hanteer word.
Hoe vroeër die...
Tref voorsorg teen siektes in ’n intensiewe skaapstelsel
Estimated reading time: 6 minutes
Dr D’Wall Hauptfleisch, ’n veearts van Villiers en Frankfort, raai produsente aan om ’n punt daarvan te maak om...
Daar is geen kortpaaie in die skeerhuis nie
Estimated reading time: 9 minutes
Wanneer daar oor skeerhuissake gepraat word, kan die gesprek vanuit ‘n produsente-oogpunt of dié van ’n skeerkontrakteur of kommersiële...
Rooiderm: ’n Toestand met ’n draai
Estimated reading time: 3 minutes
Rooiderm, of draaiderm soos dit soms ook genoem word, is ’n toestand wat eers redelik onlangs bevredigend opgeklaar is.
Wanneer...
Afronding van kalwers en lammers vir die Desember-mark
Estimated reading time: 7 minutes
Inset- en uitsetpryse maak 'n verskil in die winsmarge van speenkalwers en -lammers se afronding.
Verskeie produksiefaktore beïnvloed die winsmarge.
Feestye soos...
Rambestuur en winsgewendheid (Deel 4): Koggelramme en paringsbestuur
Estimated reading time: 6 minutes
In die vierde aflewering van ons reeks oor rambestuur en winsgewendheid, skyn ons die soeklig op die gebruik van...
Rambestuur en winsgewendheid (Deel 3): Ramondersoek en dekbehendigheid
In die reeks wat handel oor goeie rambestuur, het ons verlede maand gekyk na waarom jy jou ramme minstens twee tot drie maande voor...
Dié skaapstelsel kry meer uit elke pond vleis én wol
Estimated reading time: 6 minutes
Die verhaal van die White Wools Dohne-Merino-stoet is iets besonders. As ’n mens die tyd oprol, vind jy dat...
Vroue floreer in die Damara-bedryf
Estimated reading time: 7 minutes
Vier vroueboere in die sentrale binneland is vinnig besig om hul stempel in die Damara-bedryf af te druk. Wilna Boshoff-Strauss,...
