RSG Landbou: 6 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Die slaglamkompetisie by die Williston Skou was weereens ‘n groot sukses. In vanoggend se RSG Landbou hoor ons by DeWitt Hodgsen wie was vanjaar...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
RSG Landbou: 5 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Wat is belangrik om in ag te neem wanneer mieliekultivars vir die weste gekies word? Johan Kok van Pioneer Saad het ‘n paar aanbevelings...
RSG Landbou: 4 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Die behandeling van lewerslakbesmetting is kompleks en dié siekte kan by mens en dier voorkom. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik onder meer...
RSG Landbou: 3 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Verbruikersbesteding en laer rentekoerse dui daarop dat die ekonomie stadig besig is om te draai. Dit is positiewe nuus, volgens die bekende landbou-ekonoom, dr...
RSG Landbou: 27 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Tienie du Plessis is ‘n Dohne Merino-skaapboer van Steynsburg, maar hy is ook bekend vir sy skaapskeervernuf. Hy is sedert 2009 by skaapskeer betrokke...
RSG Landbou: 26 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Victoria-Wes is skaapwêreld en die skaapafdeling by vanjaar se skou het groot belangstelling gelok. JH van Heerden het met ons hieroor gesels.
Luisteraars kan ook...
RSG Landbou: 25 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Mobiele veehanteringstoerusting kan ‘n boer baie tyd en geld spaar. Charlotte Esterhuizen van Algar brei hieroor uit.
Ons hoor by Aartappels SA wat het...
RSG Landbou: 24 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Roelof le Roux van Pioneer Saad oor mielie-bestuiwing. Hy verduidelik onder meer wanneer bestuiwing plaasvind en...
RSG Landbou: 20 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Hoe veerkragtig is ons boere om klimaatsuitdagings die hoof te bied en wat kan banke doen om te help? Zhann Meyer van Nedbank vertel...
RSG Landbou: 19 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Naspeurbaarheid sal in die nabye toekoms ‘n werklikheid word. Dewald Oliver van RMIS, oftewel die Rooivleisbedryfsdiens, verduidelik waar die bedryf tans is met betrekking...
RSG Landbou: 18 Februarie – geborg deur Bonsmara SA
Die belang van navorsing vir die suiwelbedryf kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Dr Heinz Meissner van Melk SA brei uit oor...
RSG Landbou: 17 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Die 193ste Swellendam-skou word vanaf 27 Februarie tot 1 Maart aangebied. Suzaan Smit vertel ons meer, en sy gesels ook oor die sprekers wat...
RSG Landbou: 13 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is verskeie...
RSG Landbou: 12 Februarie 2025 – geborg deur BKB
BKB Lewendehawe in die Cradock-streek sal in die huidige veilingseisoen 42 veilings aanbied. Volgens JP Marais lyk die gehalte van die diere goed ten...
RSG Landbou: 11 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreëls as plase wat onder bek-en-klouseer-kwarantyn geplaas is. Jompie Burger vertel...
RSG Landbou: 10 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik na vore gekom tydens Graan SA se eerste jaarvergadering in die...
RSG Landbou: 6 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die Vinpro/Nedbank-produsentedag is onlangs by Goudini in die Wes-Kaap aangebied. Dié bedryfsorganisasie verteenwoodig 2 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente, kelders en belanghebbendes. Die tema van die...
RSG Landbou: 5 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die siekterapporteringstelsel vir vee is in 2010 met die uitbreking van slenkdalkoors begin. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels oor die waarde van...
RSG Landbou: 4 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die waarde van lekaanvullings vir vee op droë en stoppellande kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Ronél Joubert van Feedtek brei ook...
RSG Landbou: 3 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Senwes het in Januarie aangekondig dat Debbie Bester vanaf 1 April die leisels as uitvoerende hoof van dié landboumaatskappy by Francois Strydom sal oorneem....
RSG Landbou: 30 Januarie 2025 – geborg deur UPL
Exsteen Nguni’s is in 2024 deur die Landbounavorsingsraad aangewys as die Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar. Hierdie boerdery van Piketberg bestaan uit Nguni-beeste, Meatmasterskaap en...
RSG Landbou: 29 Januarie 2025 – geborg deur UPL
Hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse graan- en rooivleisprodusent? Twee boere, James Faber en Derek Mathews beantwoord ‘n paar vrae hieroor. Beide is ook...
RSG Landbou: 28 Januarie 2025 – geborg deur UPL
Wat verstaan ons van die begrip ‘vryemark’ en watter voordele bied dit vir ‘n land se ekonomie? Dr Johnny van der Merwe van AMT...
RSG Landbou: 27 Januarie 2025 – geborg deur UPL
Suid-Afrika is uniek onder wynproduserende lande aangesien die presiese datum van die ontstaan van sy wynbedryf bekend is. Hierdie datum is 2 Februarie 1659....
RSG Landbou: 23 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Two-a-Day, een van die aanheelhouers in Tru-Cape, is die eerste landboubesigheid in Suid-Afrika wat ‘n uitgesoekte status verwerf het by die sogenaamde Top Employers-instituut...
RSG Landbou: 22 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die RMIS, oftewel Rooivleisbedryfsdienste, sal voortaan twee keer per jaar ‘n verslag vrystel wat fokus op nasionale en internasionale tendense in die bees- en...
RSG Landbou: 21 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met die LWO Werkgewersorganisasie. Ons vind uit waarom bewyse vir dissiplinêre en arbitrasieverhore in die werksplek so...
RSG landbou: 20 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
In vandag se RSG Landbou beantwoord ons ‘n luisteraarsvraag oor die chemiese middels wat deur die graanbergingsektor gebruik word om graan markgereed te kry....
RSG Landbou: 16 Januarie 2025 – gebord deur Plaas Media
Kenners meen vooruitsigte vir die landbousektor lyk meer rooskleurig vir 2025. In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Brendan Jacobs van Standard Bank...