Monday, March 20, 2023
Home Tags Veeplaas

Tag: veeplaas

Wat moet ’n beginner-melkboer weet?

Die proses om nuwe boere te vestig, is al ’n geruime tyd aan die gang. Ongelukkig is die lys van suksesvolle nuwe bedrywighede redelik...

Leer ’n bietjie meer oor die volstruisleerbedryf

Die volstruisleerbedryf speel ’n groot rol in die lewensvatbaarheid van Klein Karoo Internasionaal (KKI) in Oudtshoorn se volstruisbesigheid, wat talle uitdagings het. Veeplaas het...

Beginsels vir die beheer van virussiektes

Hoewel knopvelsiekte en vratte totaal van mekaar verskil, word die twee toestande tog soms verwar. Albei toestande word deur virusse veroorsaak, maar knopvelsiekte word...

Veldaangepaste Merino’s floreer in die Karoo

Die Karooboer Stefan Naudé glo ’n mens se boerderypraktyke moet in orde wees om suksesvol te boer. Stefan boer op die plaas Skuilhoek in...

Belê in volgehoue hoëdruk-wisselweiding

Hoëdruk-wisselweiding op ’n plaas gaan hand aan hand met ’n weldeurdagte beweidingsplan wat die natuurlike bronne van die veld reg bestuur. Dit is die...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...