Tag: veebedryf
Só lyk ’n slagoskompetisie-wenner
Estimated reading time: 4 minutes
'n Slagoskompetisie is ‘n vertoonvenster vir kommersiële produsente en dit verg vernuf om onder die wenners gereken te word.
Die...
Genetiese vordering wat suksesvol versnel word
Estimated reading time: 7 minutes
Mari Roets en haar pa, Kobus Delport, bestuur die Makojalo Angusstoetery buite Potchefstroom in Noordwes.
Kobus, ’n geoktrooieerde rekenmeester, het...
’n Plaasvoerkraal voeg waarde tot jou speenkalwers toe
Estimated reading time: 8 minutes
'n Plaasvoerkraal kan beduidende waarde tot speenkalwers voeg maar verg fyn bestuur en deurdagte besluitneming.
Goeie beplanning is nodig...
Speen van kalwers en dragtigheidsondersoeke as deel van ’n produksieplan
Estimated reading time: 4 minutes
Die Suid-Afrikaanse beesbedryf het 'n behoefte aan 'n nasionale vee-identifikasie- en naspeurbaarheidstelsel.
’n Stelsel wat ook bewyse insluit van die...
Die veranderende Suid-Afrikaanse volstruisbedryf
Estimated reading time: 7 minutes
Die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf is die wêreldleier in terme van toegang tot uitvoermarkte, produkontwikkeling, naspeurbaarheid, dierewelsyn en gefokusde navorsing.
Die volstruisbedryf het...
Vervangingsverse: Belê in die toekoms
Estimated reading time: 7 minutes
Vervangingsverse dra die toekomstige sukses van die suiwelbedryf op hul skouers.
Met vervangingsverse, moet mens die eindpunt in gedagte begin...
Rensbou Ankoles: Perfeksie is die enigste opsie
Estimated reading time: 7 minutes
Dail van Rensburg, eienaar van die Rensbou Ankole-stoetery tussen Delareyville en Stella in Noordwes, is na meer as twee...
Goeie genetika en veldtoetse skep winsmakers
Estimated reading time: 7 minutes
Die veebedryf het in die laaste 50 jaar baie verandering ondergaan.
Kort na die Eerste Wêreldoorlog het skaapboere in Suid-Afrika ’n...
Riglyne vir beesdip en die beheer van weerstandsontwikkeling by bosluise
Estimated reading time: 6 minutes
Die gebruik van dipmiddels sal in die toekoms waarskynlik steeds die belangrikste hulpmiddel vir die toepassing van bosluisbeheer bly. Dr...
Kolostrum: ’n Lewenselikser vir kalwers
Estimated reading time: 5 minutes
Biesmelk, of kolostrum, is een van die wonderwerke van die natuur. ’n Kalf kom die wêreld in met ‘n volledige...