Tag: veebedryf
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 7: Gesondheidsbestuur
Baie is op die spel by die bestuur van kleinvee en bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. In my laaste artikel oor...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 4: Veldbeweiding
Wisselvalligheid kan ten beste bestuur word deur veld in ’n goeie toestand te hou en dit doeltreffend en volhoubaar in verkoopbare veeprodukte om te...
Nitrietvergiftiging: Wat is dit en hoe kan dit voorkom word?
Estimated reading time: 6 minutes
Alhoewel die atmosfeer 79% stikstof (N2) bevat, kan hierdie stikstof weens die onaktiewe eienskap van die gas, nie deur lewende...
Sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 3: Veldbeweiding
Estimated reading time: 7 minutes
Veeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten beste...
Unieke kampstelsel bied die beste van twee wêrelde
Vinnige en radikale ontwikkeling is tans in die landbou aan die gang. Aan die een kant is daar die soeke na ’n volhoubare manier...
Bosluise en hulle streke: Moederliefde?
In 'n vorige artikel, het ons gesien dat baie bosluisspesies ’n uiters kieskeurige voedingspatroon het en dit laat ’n mens onwillekeurig wonder waarom dit...
Bosluise en hulle streke: Kieskeurige bloedvreters
In 'n vorige artikel het ons gepraat oor die wispelturigheid van verskillende bosluisspesies in hul soektog na ’n gasheer. Maar wat gemaak as hulle...
Bosluise en hulle streke: Draers van geniepsige maatjies
Teen dié tyd behoort ons al met bewondering na bosluise kyk, aangesien hulle so vernuftig aangepas is om jaar na jaar suksesvol hul verskyning...

