Tag: OVK Groep
RSG Landbou: 3 Oktober 2023 – geborg deur Plaas Media
‘n Angoraprodusent van die Willowmore-omgewing, Fred Colborne, het vroeër vanjaar ‘n wêreldrekordprys vir ‘n baal kleinbokkiehaar behaal. Ons gesels met hom in Dinsdag se...
RSG Landbou: 13 Junie 2023 – geborg deur Plaas Media
In Dinsdag se RSG Landbou kuier ons verder by die algemene jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging wat in Graaff-Reinet plaasgevind het. Pierre van der...
RSG Landbou: 14 Februarie 2023 – geborg deur SOILL
Die Sernick Groep het reeds in 2016 met die ontwikkeling van opkomende boere begin. Volgens Nick Serfontein is alles gebaseer op hoop en die...
RSG Landbou: 31 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
‘n Verandering in die belastingwetgewing wat op nie-winsgewende organisasies van toepassing is, het Graan SA genoop om struktuurverandering te implementeer. Dit is tydens ‘n...
RSG Landbou: 24 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
Volhoubaarheid, naspeurbaarheid en dierewelsyn is deel van die RWS-standaarde waaraan wolprodusente moet voldoen en volgens Heinrich Victor van OVK is dit hier om te...
RSG Landbou: 17 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
Meer as 90% van alle tafeldruiwe wat in Suid-Afrika verbou word, word uitgevoer en die bedryf verskaf werk aan bykans 90 000 mense. AJ Griesel...
RSG Landbou: 1 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health
Daar bestaan 'n enkele wêreldwye stelsel vir die klassifikasie en kommunikasie van die gevaarlike eienskappe van industriële en verbruikerschemikalieë, naamlik die GHS-klassifikasiestelsel. Gavin Smit...
RSG Landbou: 4 Oktober 2022 – geborg deur RPO
Gerhard Schutte van die Rooivleisprodusente-organisasie gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor die huidige stand van bek-en-klouseer in Suid-Afrika.
Heinrich Victor van OVK...
BKB: Nuwe Hoëveld Veilingsentrum blaas lewe in veeverhandeling
Die nuwe Hoëveld Veilingsentrum wat onlangs in die Delmas/Standerton-omgewing opgerig is, bring hoop vir dié streek se veeboere. Die opening van die sentrum in...
OVK Vesel verwelkom gesoute hoofbestuurder
OVK verwelkom Jacques le Roux. Hy sluit as hoofbestuurder van vesel aan en gaan vanuit OVK se Port Elizabeth-kantoor die leisels neem. Jacques is...