Home Tags OVK Groep

Tag: OVK Groep

RSG Landbou: 20 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Herlewingslandbou word voorgehou as die praktyk om boerdery volhoubaar te maak, maar wat gebeur na die oorgang na herlewingslandbou? Is die boerdery onmiddellik meer...

RSG Landbou: 14 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Water in die Oos-Kaap bly skaars en landbou maak voortdurend planne om dié probleem aan te spreek. So het Woodlands Dairy in Humansdorp reeds...

RSG Landbou: 7 Maart 2023 – geborg deur BKB

‘n Gevestigde droëland-aartappelprodusent van die Petrus Steyn-distrik in die Oos-Vrystaat, Gert Bester, vertel van sy beginjare in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hy...

RSG Landbou: 14 Februarie 2023 – geborg deur SOILL

Die Sernick Groep het reeds in 2016 met die ontwikkeling van opkomende boere begin. Volgens Nick Serfontein is alles gebaseer op hoop en die...

RSG Landbou: 31 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

‘n Verandering in die belastingwetgewing wat op nie-winsgewende organisasies van toepassing is, het Graan SA genoop om struktuurverandering te implementeer. Dit is tydens ‘n...

RSG Landbou: 24 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

Volhoubaarheid, naspeurbaarheid en dierewelsyn is deel van die RWS-standaarde waaraan wolprodusente moet voldoen en volgens Heinrich Victor van OVK is dit hier om te...

RSG Landbou: 17 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

Meer as 90% van alle tafeldruiwe wat in Suid-Afrika verbou word, word uitgevoer en die bedryf verskaf werk aan bykans 90 000 mense. AJ Griesel...

RSG Landbou: 6 Desember 2022 – geborg deur BKB

Die wenner van vanjaar se Melkprodusente-organisasie Nedbank Rentmeesterskap-toekenning is op 30 November aangewys. Dean Biggs van die Tsitsikamma-omgewing het met die louere weggestap en...

RSG Landbou: 29 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Die Landbounavorsingsraad (LNR) het verlede week die wenners van hul vleisbeestoekennings bekendgemaak. Dit is die 44ste keer wat dié geleentheid aangebied word en daar...

RSG Landbou: 22 November 2022 – geborg deur Hygrotech

Die Landbounavorsingsraad en ander rolspelers het die besproeiingsontwerp- en gebruikshandleidings hersien. Fanie Vorster vertel vir RSG Landbou-luisteraars in Dinsdag se aflewering van die program...