HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 17 Januarie 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 17 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

Meer as 90% van alle tafeldruiwe wat in Suid-Afrika verbou word, word uitgevoer en die bedryf verskaf werk aan bykans 90 000 mense. AJ Griesel van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifindustrie gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor die volumes wat verwag word.

Is dit nodig om ‘n interne dissiplinêre ondersoek te doen indien ‘n werknemer wangedrag in die werksplek gepleeg het? Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie beantwoord hierdie en ander vrae oor dié onderwerp.

Dan is die 2022/2023-wolseisoen voortgesit en soos gewoonlik gee Heinrich Victor van OVK terugvoer aan RSG Landbou-luisteraars.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

RSG Landbou: 27 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Een van die hoofoorsake van verliese by kuilvoer is die blootstelling aan lug. Jaco Faasen van Nutribase verduidelik wat gebeur met kuilvoer tydens blootstelling,...