Home Tags Landbou

Tag: landbou

Bloemskou blom in die herfsweer

Estimated reading time: 3 minutes Die 2025 Bloemskou wat op 25 April 2025 afgeskop het, is met groot sukses op Saterdag 3 Mei afgehandel. Dit...

LandbouRadio: 02 Mei 2025

Dis wat vir jou voorlê in vandag se LandbouRadio: Ons bring weer vir jou die jongste nuus uit die landboubedryf. Ons praat met die vervaardiger van...

LandbouRadio: 1 Mei 2025

In vandag se LandbouRadio: Ons vind meer uit oor die uitslag van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie-been by die Bloemskou. Dr Johnny van...

Hou jou voermengwa behoorlik in stand

Estimated reading time: 4 minutes Die belangrikste deel van die voermengwa is die lemme. Dit is beter om die lemme om te draai as dit stomp...

Die waarde van eenjarige aangeplante wintervoergewasse

Estimated reading time: 6 minutes Die integrasie van vee in wisselboustelsels is belangrik omdat dit tot die verbetering van grondvrugbaarheid, voedingstofsiklusse en volhoubare landboupraktyke bydra. Weidingsfases...

Beheer onkruid deur jou veld doeltreffend te bestuur

Estimated reading time: 7 minutes Onkruidbeheer op natuurlike weiding is noodsaaklik omdat onkruid 'n direkte bedreiging vir landbou-ondernemings inhou en swak bestuur ernstige gevolge kan...

Produseer goeie gehalte kuilvoer deur nie die bal vroeg te laat...

Estimated reading time: 6 minutes Voer word vir ten minste 3 000 jaar al deur middel van inkuiling bewaar, aldus Muck, et al. (2020). Maak die...

Outeniqua-inligtingsdag bied stof tot nadenke

Estimated reading time: 4 minutes Voergehalte word sterk deur die seisoenale wipplank tussen kikoejoe en raaigras beïnvloed. Indien plantaan teen ’n hoë genoeg vlak in die...

RSG Landbou: 4 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die hoogtepunt van die 2024 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie was op 27 November in Pretoria. Wenners van die verskeie kategorieë soos mielies, hawer en...

Case IH baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie

Landboutegnologie ontwikkel vinnig, en hiermee saam die behoefte aan gevorderde tegnologie vir doeltreffende vlootbestuur op grondvlak, aangesien daar meer gekoppelde masjinerie as ooit in...