Tag: landbou
RSG Landbou: 09 Junie 2025 – geborg deur BKB
RSG Landbou word aangebied deur Lise Roberts en sy het vanoggend om vyf en twintig oor vyf met kenners oor onder meer landbou-opleiding gepraat.
Landbou...
LandbouRadio: 6 Junie 2025
Vrydag, 6 Junie, se LandbouRadio sien so daarna uit:
Ons landbounuus is weer aan die beurt.
Daar is ‘n gesprek met EP Nel, die...
Is jý die volgende Stoetteler van die Jaar?
Die Lewendehawe Registrasie Federasie (LRF), Santam Landbou, en Veeplaas, nooi alle toegewyde vleisbees-stoettelers uit om vir die Santam/LRF Stoetteler van die Jaar-kompetisie 2025, wat...
LandbouRadio: 2 Junie 2025
Dís wat op jou wag in Maandag, 2 Junie, se LandbouRadio:
Ons gesels met die Nasionale Wolkwekersvereniging oor die Suid-Afrikaanse skeersel in 'n wêreldkonteks.
Prof Johan...
Begroting 3.0: Brandstofheffing gelig om BTW-tekort te herwin
Estimated reading time: 7 minutes
Landbouleiers se reaksies was gemeng en gematig – maar nie geskok – oor minister van finansies, Enoch Godongwana, se derde...
LandbouRadio: 22 Mei 2025
In Donderdag, 22 Mei, is daar meer oor die volgende in LandbouRadio:
Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), praat oor die verbod...
Koue front waai droeër weer nader
Estimated reading time: 3 minutes
Terwyl die eerste yskoue winterweer Suid-Afrika vandeesweek tref, kan dit goeie nuus vir beide winter- en somergraanproduksie wees.
Onafhanklike weerkundige Johan...
Jeugskou: 25 jaar van roemryke tradisie by Hoërskool Bekker
Estimated reading time: 5 minutes
’n Kwart-eeu van tradisie en trots is op Saterdag, 10 Mei gevier toe Hoërskool Bekker die 2025 Gauteng Interskole-jeugskou aangebied...
Stowebeesvleis: Egte plaaskos
Estimated reading time: 4 minutes
Plaaskos, vir my, is onthoukos of boerekos of stádige kos. Dit is die kos wat ons ma’s en oumas gemaak...
LandbouRadio: 16 Mei 2025
Dís wat op jou wag in Vrydag, 16 Mei, se LandbouRadio:
Die program skop weer af met kraakvars landbounuus.
John Gunter gesels met Ester Hertzog...