Vrydag, 6 Junie, se LandbouRadio sien so daarna uit:
- Ons landbounuus is weer aan die beurt.
- Daar is ‘n gesprek met EP Nel, die onderwysdepartement se vakadviseur vir landbou in die Vrystaat.
- Die uitvoerende hoof van landbou by FNB, Bertie Huggett, praat oor sy siening van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika.
- En in Johan Gunter se veilinginsetsel, Onder die Hamer, praat hy oor die bek-en-klouseer-uitbreking by Karan Beef en die belangrikheid van biosekuriteit by plase en veilingshuise.
Luister saam na LadnbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





