Tag: landbou
Slim planne lei tot jong Karooboer se sukses
Philip Botha is as die Noord-Kaap se jongboer van die jaar vir
2019 aangewys. Wanneer ’n mens op sy plaas aankom, word jy begroet deur...
Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners
Met uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die jaar vir 2018, diere wat...
Wildbedryf: Gehalte eerder as getalle
Gehalte eerder as getalle is die wagwoord vir
wildtelers. Wildpryse is nou bestendig, maar die dwarslat vir die gehalte van
teeldiere styg stelselmatig. Diere wat ’n...
Die impak van mynbou op landbougrond
Mynbou en landbou is twee bedrywe wat dikwels loodreg teenoor mekaar staan. Politici gebruik graag die mynbou-troefkaart as hulle beloftes oor ’n beter lewe...
Bewaringslandbou: Soveel meer as geenbewerking
“My ligte het nou behoorlik aangekom oor die beginsel van bewaringslandbou. Ek sien nou duideliker as ooit tevore waarheen ons op pad is en...
Kleinsbergskloof olyfboerdery: lesse uit ontwikkeling
Estimated reading time: 9 minutes
Toe Hennie en Suna Volschenk in 2001 die plasie wat vandag as Kleinbergskloof bekend staan op die oewer van die...


