Tag: landbou
Doringbome se nut op die plaas
Estimated reading time: 5 minutes
Bome soos die kameeldoring, haak-en-steek en papierbas met hul plat krone vorm ideale ‘sambrele’ waaronder skuiling teen die son...
Karoo-diversiteit en nuwe spesies na die reën
Estimated reading time: 8 minutes
Praat jy met veeboere van die Karoo en vertel almal graag van die reën en die weiding wat hulle...
Willie Storm: ‘n Grasboer per excellence
Estimated reading time: 8 minutes
Willie was een van die finaliste in die 2022 Veeplaas Klimaatslim Boer van die Jaar-kompetisie.
Die begrip ‘klimaatslim’ is redelik nuut,...
Vertak jou inkomstestrome met ‘n goed-beplande gemengde boerdery
Estimated reading time: 7 minutes
Daar is baie teorieë oor wat goeie finansiële bestuur alles behels en een daarvan is om te diversifiseer, eerder...
’n Ekstensief-intensiewe Merino- en Angoraboerdery in die Karoo
Estimated reading time: 6 minutes
Vir Ross Henderson, draai die konsep van ’n skaap- en Angoraboerdery in die Karoo om optimale produksie.
Boerderypraktyke in...
Hommeltuie sorg vir ’n tegnologiese rewolusie op plase
6 minutes
Hierdie artikel is oorspronklik in 2018 gepubliseer.
Die huidige geslag staan midde-in ’n tegnologiese rewolusie en dit is veral waaghalsige veeboere wat opgewonde raak...
Ontmoet die 2022 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-finaliste
Estimated reading time: 4 minutes
Plaas Media het aan die begin van 2022 ‘n nuwe projek van stapel gestuur – die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek....
Palmer amarant: ‘n Groen monster bedreig SA landbou
Estimated reading time: 6 minutes
Palmer amarant, 'n uitheemse onkruid wat groot skade kan veroorsaak, kom nou in Suid-Afrika voor. 'n Gids is nou beskikbaar...
Die voorkoms en beheer van pompom in Suid-Afrika
Pompom (Campuloclinium macrocephalum) het sy oorsprong in Suid- en Sentraal-Amerika en is in die 1960’s die eerste keer in Durban aangeteken, waarna dit vir...
Die veranderende omgewing van landboufinansiering in SA
Doeltreffende en mededingende landboufinansiering is die lewensbron van die kommersiële landbousektor in Suid-Afrika. In die 2020/21-somerseisoen het daar ’n noemenswaardige finansieringskrisis ontwikkel, wat die...

