Home Tags Landbou

Tag: landbou

Strukture en bouplanne op plase

Estimated reading time: 5 minutes Die invloed van plaaslike owerhede oor landbou-eiendomme is egter nie tot grondbelasting beperk nie. Ander nasionale, provinsiale en plaaslike wetgewing...

Voorbereiding vir ’n dissiplinêre verhoor

Estimated reading time: 4 minutes Werkgewers moet seker maak wat van hulle verwag word voor en gedurende ’n dissiplinêre verhoor. Dit is belangrik dat die werkgewer...

Topskaapboer floreer met ’n simplistiese lae-inset benadering

Estimated reading time: 7 minutes Wikus Bekker, ’n Dohne-Merino-boer van die plaas Geluksdam by Edenburg in die Vrystaat, se passie vir teling, en sy toewyding...

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en speel tans ’n deurslaggewende rol in die ekonomiese vooruitgang van...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel as deur die omgewing waarin hulle groei en produseer. Albei...

Pak die lente- en groenweidingsuitdagings trompop

Estimated reading time: 4 minutes Die lenteseisoen in Suid-Afrika se somerreënvalgebiede kan om verskeie redes baie uitdagend wees vir die weidingsboer. Waar dit nog nie...

Lupiene as prikkelvoer vir skape – iets besonders

Estimated reading time: 6 minutes Die doel van prikkelvoeding is hoofsaaklik om ooivrugbaarheid (aantal ooie beset) asook ovulasietempo (getal eiselle afgeskei) te verhoog. Hierdie konsep...

Die koste van presisieboerdery: Is dit die voordele werd?

Estimated reading time: 7 minutes Presisieboerdery is meer algemeen in gewasproduksie en behels die gebruik van tegnologie soos globale posisioneringstelsels (GPS) of outomatisering van boerdery-aktiwiteite....

Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel

Estimated reading time: 10 minutes Melkprodusente het soms ekstra droëlandweiding beskikbaar en wil dan ’n vleisbeesvertakking tot die boerdery byvoeg. Die inbring van vleisbeeste kan die...

Roof- en probleemdiere op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 5 minutes Veeboerdery is ‘n belangrike skakel in Suid-Afrika se voedselsekerheidsketting, maar uitdagings soos roofdierverwante verliese kan die finansiële sekuriteit van ‘n...